QR-код
Аватар Family Health Trust

Family Health Trust

Ons is 'n familiebesigheid wat op die stadium hoofsaaklik op die voedingssaspek van gesondheid konsentreer. Melanie is 'n geregistreerde dieetkundige met haar eie privaatpraktyk. Sy is lief vir mense en maak ook gereeld toesprake oor voeding en gesondheid. Die res van die familie ondersteun haar in alle opsigte.